’n Goeie dag op Loftus
Deon Meiring Eerstens wil ek net vir al my voormalige rugbyafrigters laat weet: Ek het uiteindelik hierdie afgelope naweek op Loftus gespeel. Of dis waarop my Instagram Reel en TikTok persona aanspraak maak. Die feit van die saak is – ons was nie heeltemal óp die veld...
Nuwe website, nuwe songs, nuwe planne
Uiteindelik het ek weer 'n website. Vir my eerste blog kan ek dalk sommer net gou 'n paar vinnige goed noem wat op pad is: Ek, Jako Meyer en Almero beplan om saam te toer in Desember. Ek sal binnekort die datums hierop sit. Daar is ook uitendelik nuwe musiek op pad....
Plankton en Psalms
Tussen onsekerheid en oorversekerdheidsyfers sonder simpatiecomment section kruistogtekoorspistole en vormswat gedurig vraof ek snaaks voelis dit dikwels psalmswat my weer soos ’n mens laat voel. Ek wonder hoe iemand wat duisende jare gelede ’n psalm geskryf het kon...
Paragrawe uit my hoek van die kosmiese kwilt
Ek en Zinelda moes nou die dag weer ’n draai maak by Binnelandse Sake. Ek weet die meeste mense hou nie van rye en vorms nie. Party mense word moedeloos, ander kwaad. Stef Bos het selfs ’n roerende liedjie oor die plek. Sommige hoop hulle kan indruk. Ander wil betaal...
Algoritmes in lieflike plekke
Hier is iets vreemd, maar goed die laaste ruk in my lewe: Ek het al baie keer voor die TV gesit met my aandete op my skoot en dan kom daar ’n advertensie op van wat ek eintlik wil hê. Dis altyd iets wat ek net by ’n drive-thru kan kry. Dit voel die laaste ruk anders....
Watter pyn
Woensdagaand kla Zinelda oor sooibrand. Dit terwyl ek vrywillig ’n salami stick met brandsous sit en eet dat my oë traan en my neus loop. Ek is nie een van daai mense wat hou van brandkos omdat ek dink dit wys hoe sterk ek is nie. Ek weet dis nie so groot prestasie...